Mboma moet opkkikkertoets deurmaak

Die Namibiese Minister van Sport Agnes Tjongarero het pas in die Nasionale Vergadering aangekondig dat Christine Mboma gedwing word om ‘n opkikkertoets te neem. Mboma het die naweek tydens die Namibiese senior atletiekkampioenskappe in die hoofstad ‘n nuwe onder-20-wêrelrekord in die 400 meter-naelloop opgestel in ‘n tyd van 49.22 sekondes. Sy het haar eie nuwe rekord van 49,24 sekondes verlede naweek verbeter. Minister Tjongarero