Meer as een selfmoord, twee pogings, daagliksNovember 4, 2021

Selfmoord word ‘n daadwerklike uitdaging in Namibië. Die jongste statistiek lui dat daar 1,4 selfmoorde daagliks in die afgelope 18 maande plaasgevind het en dat daar ‘n verdere twee pogings per dag in dieselfde tydperk was. Die bekende gemeenskapsaktivis Rosa Namises het haar mening in die verband so verwoord…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *