BoN se 22ste simposium vandagNovember 4, 2021

Die Bank van Namibië gaan vandag sy 22ste jaarlikse simposium in die hoofstad aanbied onder die tema “Namibia Beyond Covid-19: Digital Transformation for Sustainable Economic Development.” Verskeie sprekers van plaaslike en internasionale organisasies en akademiese instellings sal aan die woord wees oor die land se ontwikkelingsagenda. Kazembire Zemburuka, adjunk-direkteur van korporatiewe kommunikasie, gee meer inligting.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *