Koalisievorming in SA munisipaliteite onafwendbaarNovember 3, 2021

Die gewese ondervoorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Terry Tselane, sê koalisievorming is onafwendbaar in die bestuur van Suid-Afrikaanse munisipaliteite. Daar was vanoggend 35 munisipaliteite waar ‘n volstrekte meerderheid nie behaal is nie, teenoor die 27 in 2016. Tselane sê burgers moet gewoond raak aan koalisies omdat die omstandighede gunstig is vir hulle bestaan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *