MTC se aandeelaanbod het gesluitNovember 1, 2021

MTC se aanbod op aandele het om 12-uur vandag gesluit. Die inkoopprys was ‘n minimum van 1 700 dollar vir 200 aandele. Die maatskappy het tot dusver, sedert die aanbod op 20 September oopgemaak het, nog nie enige besonderhede bekend gemaak nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad gepraat oor wat volgende kom….

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *