Swartbooi maak ommekeer?April 15, 2021
Die leier van die Grondlose Mense Beweging Bernadus Swarbooi het klaarblyklik vandag ‘n ommekeer gemaak in sy gedrag tydens die Staatsrede. Die chaos van laasjaar was nêrens te sien nie en inteendeel, Swartbooi het President Hage Geingob bedank.