Die burgemeester van Johannesburg sterf in ‘n motorongeluk
President Cyril Ramaphosa het hulde gebring aan Jolidee Matongo Johannesburg se burgemeester wat in ‘n motorongeluk dood is. Volgens Ramaphosa is die tyd wat hy saam met Matongo deurgebring het ‘n pryslose skat gegewe sy traumatiese dood.Matongo is op die Goue Hoofweg saam met nog ‘n persoon in die botsing dood.