Nog 116 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 116 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Outapi het 22, Okongo19, Windhoek 16, Outjo 11 en Onandjokwe 8 Die res kom landwyd voor. Daar is steeds 2 317 aktiewe gevalle,met 119 870 wat reeds herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal 125 610. Daar is 45 leerders, een student,agt onderwysers en drie gesondheidswerkers onder die nuwe bevestigde gevalle.