Vervoerkenner sê styging van Namibiese brandstofpryse gaan almal raakAugust 27, 2021

‘n Kenner in die logistieke bedryf het gereageer op die styging van die Namibiese brandstofpryse op 1 September. Die prys van petrol styg met 60 sent ‘n liter en diesel met 30 sent. Stefan Terblanche sê dit het ‘n impak op alle Namibiërs, nie net op die vervoerbedryf nie. Hy sê die styging van brandstofpryse het ‘n invloed op inflasie en alle verbuikers en die gewone man op straat, word geraak. Terblanche praat met Kosmos 94.1 Nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *