Brandstofprys: redes vir verhogingAugust 27, 2021

Die Namibiese brandstofprys vir September is bekend. Die prys van petrol styg met 60 sent ‘n liter en diesel met 30 sent. Die pryse is vanaf 1 September van toepassing. Andreas Simon, woordvoerder van die ministerie van myne en energie het die besonderhede.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *