Wêreldwye besteding op waterinfrastruktuur is te minMarch 19, 2025
Die Wêreldbank het kommer uitgespreek oor die wêreldwye onvoldoende besteding aan kritieke waterinfrastruktuur. By die 14de Internasionale Waterverenigingskonferensie in Kaapstad, het Water Global se direkteur, Saroj Kumar Jha, gevra vir groter beleggings om langtermyn watersekerheid te verseker. Hy het gewaarsku dat sonder voldoende befondsing, sal baie lande ernstige watertekorte ondervind te midde van klimaatsverandering en bevolkingsgroei, wat uitwerking op die ekonomie en lewensbestaan het.