Nigerië spoeg olie in oorvlloedMarch 10, 2025

Dangote se nuwe reuse-olieraffinadery in Nigerië het dié land se produksie in Februarie na 70 000 vate per dag vergroot, danksy toenemende vraag en hoër uitvoere. Nigerië se produksie het gevolgliks sy Opul-kwota van 1,5 miljoen vate per dag oorskry. ‘n Reuters-opname toon Nigerië en Iran het Opul se algehele produksie in Februarie opgestoot, ondanks Amerika se pogings om Iran se uitvoere te briek. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom, Dawie Klopper, oor die uitwerking van die jongste verwikkelinge op oliepryse in Afrika.