Skot Hill vat Jhb Ope na intense uitspeelstrydMarch 10, 2025
Calum Hill van Skotland het met ‘n agt onder baansyfer eindronde van 62 as oorwinnaar ná ‘n driehoekige uitspeelstryd die Joburg Ope by die Houghton Gholfklub gewen. Hill en Suid-Afrika se Jacques Kruyswijk en Shaun Norris het baansyfer op die eerste uitspeelputjie behaal. Norris het sy tweede skoot in die water laat beland, Hill het baansyfer behaal, terwyl Kruyswijk een oor baansyfer aangeteken het en die Skot gewen het. Hill, wat nou twee DP World-toertitels gewen het, sê die uitspeelstryd was intens: