20 muile in 6 maande by OT Tambo aangekeerMarch 7, 2025
Polisiebeamptes en doeane-amptenare het die week by OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng op ʼn besending dwelmmiddels beslag gelê. Dit het ʼn beraamde straatwaarde van 6 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Die polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê meer as 20 dwelmhandelaars is die afgelope ses maande by die lughawe vasgetrek: