Cosatu frons oor AfriForum/VSA-vergadering

Cosatu se sentrale bestuurskomitee het kennis geneem van die jongste nuus-hooftrekke dat ‘n afvaardiging van AfriForum weer eens Dinsdag vergader het met amptenare van die Amerikaanse regering. AfriForum en Solidariteit het fondse probeer inwin vir ‘n aparte Afrikanernedersetting en gemeenskapsinfrastruktuur in Suid-Afrika. Cosatu se woordvoerder Zanele Sabela sê die federasie herhaal sy standpunt en staan vas agter president Cyril Ramaphosa en die regering ter verdediging van Suid-Afrika se soewereiniteit en waardes: