Aussies kan nie kernkrag kry nie, wat maak hulle met die afval?

Die Australia Institute sê kernenergie is nie gepas vir die land nie omdat daar geen permanente oplossing is om ontslae te raak van kernafval nie. ‘n Nuwe verslag deur die Climate Change Authority onthul dat Australië se kernplan ‘n bykomende 2 miljard ton uitlatings die atmosfeer sal instuur, en elektrisiteitsrekenings selfs hoër sal maak. Die direkteur van die instituut, Rod Campbell, sê kernkrag is iets wat die aandag aflei van die ondersoek van Australië se ware klimaatsprobleme: