Knopvelsiekte beïnvloed beesbewegings en veilings

Sowat 28 000 diere is reeds teen knopvelsiekte ingeënt en ingeënte diere kan eers vanaf 13 Maart vervoer word. Kopers kan eers 21 dae ná inenting die diere uitvoer, volgens die landbouministerie. Kosmos 94.1 Nuus het met Paul Klein van Agra Auctions gepraat wat meer verduidelik.