Voorspellings vir goud om US$3 000 te bereik
Verskeie internasionale banke voorspel dat goud vanjaar 3 000 Amerikaanse dollar ‘n fynons kan bereik. Goud is ‘n sogenaamde veilige hawe veral in onsekere ekonomiese tye, veral in verband met Amerikaanse president Donald Trump se verreikende uitvoerende bevele. Kosmos 94.1 Nuus het ekonoom Dawie Klopper gesels – hy sê goud kan nog verder gaan.