DA se ekonomiese beleid ‘n groot deel van staatsrede

Die DA-leier en minister van Landbou, John Steenhuisen, sê sy party se beleid wat ekonomiese groei en werkskepping bevorder, was ʼn belangrike deel van president Cyril Ramaphosa se staatsrede. Die president het gesê die regering van nasionale eenheid sal nog ʼn fase hervormings instel om ekonomiese groei bo 3 persent te kry. Steenhuisen sê die beleid moet nou dringend ingestel word: