Hardap kan moontlik teen môre inloop ontvang
Daar is moontlik goeie nuus vir die Hardap-dam na neerslae in die opvangsgebied. Volgens Dawie de Klerk, die voorsitter van die Hardap-produsentevereniging is die riviere nat so enige neerslae loop dam toe. Hy sê aan Kosmos 94.1 Nuus hy verwag teen môre inloop.