George geen kleinskaalse vissers meer toegang
Die minister van bosbou, visserye en omgewing, Dion George, het 36-persent van appèlaansoeke omgekeer, wat kleinskaalse vissers toegang verleen tot spesies soos kreef, perlemoen en stokvis. Hoewel kwotas onveranderd bly, sal meer as 60 koöperasies langs die kus daarby baat. Andrew de Blocq van die DA sê dit toon ‘n verskuiwing teenoor vorige wanbestuur en verseker visvangregte pas by kulturele tradisies aan, terwyl volhoubaarheid en kwessies met stropery aandag kry.