Straf ouers swaar wat kinders sonder toesig los: oud-ombudsman

‘n Tweejarige dogtertjie is tragies dood na sy en drie ander jong kinders sonder toesig by die huis gelos is deur ouers wat na ‘n shebeen gegaan het. Sy het versmoor na een van die kinders, ‘n gestremde 10-jarige seun, haar mond vol sand geprop het. Dit gebeur gereeld dat kinders alleen by die huis gelaat word en dan in ongelukke sterf of ernstig beseer word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met voormalige ombudsman Advokaat John Walters, wat sê dat ouers wat hul kinders verwaarloos deur hul eie belange eerste te stel, swaar gestraf moet word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *