VF+ soek antwoorde oor ontbinding van SAPD se inspektoraat

Die Vryheidsfront Plus sê dis onaanvaarbaar en nie in openbare belang om die Suid-Afrikaanse Polisiediens se inspektoraat-afdeling te ontbind nie. Die polisiediens sê sy nasionale kommissaris, Fannie Masemola, is wetlik by magte om die Nasionale Polisie-inspektoraat te organiseer en te herorganiseer. Heloïse Denner van die VF Plus sê spesifieke redes vir die ontbinding moet so gou moontlik gegee word:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *