Nigerië word 9de BRICS-vennoot

Nigerië is die negende lid van BRICS. Brasilië, wat tans die roterende presidentskap van die blok beklee, het Nigerië beskryf as ‘n land met dieselfde belange as die groep en die land sluit aan as BRICS-vennoot saam met Belarus, Bolivia, Kuba, Kazakhstan, Maleisië, Thailand, Uganda en Oesbekistan. BRICS verteenwoordig nou meer as die helfte van die wêreldbevolking en meer as 45 persent van die globale BBP. Die vennootskapstatus laat Nigerië toe om aan BRICS-vergaderings en -geleenthede deel te neem, maar verleen nie volle lidmaatskapvoorregte soos stemreg nie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *