Grondslag gelê vir Namibië-Zambië eenstop-grenspos

‘n Namibiese span onder leiding van NamRA en met amptenare van ander grensagentskappe, is in Sesheke, Zambië vir die eerste gesamentlike tegniese komiteevergadering oor die eenstop-grenspos tussen Namibië en Zambië. Die vergadering poog om ‘n bestuurstruktuur vir die grenspos te skep deur die funksies, pligte en samestelling van sy subkomitees uiteen te sit. Die werk is noodsaaklik om die Katima Mulilo-eenstop-grenspos in werking te stel, grensdoeltreffendheid te verbeter en kommersiële bande tussen die twee lande te versterk. Steven Ndorokaze, NamRA se hoof van strategiese kommunikasie, het meer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *