Chaos duur voort by Jeugraad

Die chaos blyk om voort te duur by die kantore van die Nasionale Jeugraad met die tussentydse raad wat die deure gesluit het en geen filiale toegang gee nie. Dit kom na die PDM se jeugliga Vrydag ‘n protes by die Nasionale Jeugraad se kantore in die hoofstad gehou het. Dit kom na jeugminister Agnes Tjongarero ‘n tussentydse raad aangestel het na ‘n nuwe raad reeds verkies was. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Julia Nekwaya, die PDM-Jeugliga se sekretaris-generaal, wat sê daar is tans ‘n interdik teen hulle en hulle sal ‘n betoging hou.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *