Stilfontein-myners word uitgehaal

Die Departement van Minerale Bronne en Energie sê hy begin vandag met pogings om die oorblywende onwettige mynwerkers ondergronds by die Buffelsfontein-goudmyn by Stilfontein in Noordwes uit te haal. Dit volg na verlede week se beslissing deur die Hooggeregshof in Pretoria. Die getal zama zamas wat ondergronds gesterf het, staan tans op 109. Die departement se woordvoerder, Makhosonke Buthelezi, sê hulle beplan reeds sedert Desember om die onwettige mynwerkers na die oppervlak te bring:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *