VN tevrede met Siriese-owerhede

Die Verenigde Nasies sê die de facto-owerhede in Sirië het opregte inskiklikheid getoon om die land ʼn beter plek te maak. Dit volg ná die skielike val van een van die gewelddadigste regimes in die Arabiese wêreld, die diktatorskap van president Bashar al-Assad van die Baath-party. Die VN se adjunk- spesiale gesant vir Sirië, Najat Rochdi, sê Siriërs het ʼn sterk begeerte dat mense van reg oor die sosiale spektrum bymekaarkom en ʼn nuwe grondwet saamstel:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *