Biden stoot FEMA hulp op na 100% vir Los Angeles
Amerika se president Joe Biden sê die federale regering verhoog sy befondsing om hulp te verleen ná die vernietigende brande in Los Angeles tot 100-persent. Dit volg nadat Kalifornië se goewerneur, Gavin Newsom, die president gevra het om die goedgekeurde befondsing tot 90-persent op te stoot. Die dodetal het tot sewe gestyg en weervoorspellers waarsku nog sterk wind kan die vlamme verder aanblaas. Biden sê die federale regering doen alles moontlik om dié wat geraak word, te help: