Gaan Sandhof se lelies blom na die reën?

Terwyl daar goeie reën ontvang is, is dit nie genoeg vir die Sandhoflelies om te blom nie. Die 700-hektaar pan, op plaas Sandhof 40 kilometer vanaf Maltahöhe, trek honderde besoekers wanneer die lelies blom – en ook net vir ses tot agt dae. Kosmos 94.1 Nuus het Marika Raves van die Maltahöhe Hotel gesels oor die jongste.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *