Massas leef steeds op die randjie – NumsaJanuary 2, 2025

Die metaalwerkersvakbond Numsa sê massas mense is steeds ekonomies gemarginaliseer, sonder grond en ly onder onteiening in na-apartheid Suid-Afrika. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die vakbond se visie vir 2025 is uiters eenvoudig en ideologies duidelik. Sy sê hulle doen ‘n beroep op almal om te glo in die bou van ‘n samelewing om die mensdom te bevorder en verenig:

One thought on “Massas leef steeds op die randjie – Numsa

  1. I’m extremely inspired along with your writing abilities and also with the format on your weblog. Is this a paid theme or did you customize it your self? Anyway stay up the nice quality writing, it’s rare to peer a great blog like this one today!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *