Windhoek-gemeenskappe kry opgeknapte parke
Namibiërs wat hulle Kersfees en vakansie in die hoofstad spandeer hoef nie verveeld te word nie, want die Stad Windhoek het seker gemaak hulle het plek om te ontspan. Harold Akwenye, die Stad se korporatiewe bestuurder vir kommunikasie, sê hulle het hard gewerk om parke vir die gemeenskap in die hoofstad op te knap vir die feesseisoen. Akwenye het meer.