Cosatu besing 2024 hoogtepunte, vies oor laagtepunte

Cosatu beskryf 2024 as ‘n jaar van gemengde wedervaringe met hoogte- sowel as laagtepunte. Matthew Parks van die federasie sê een van die hoogtepunte was die inwerkingstelling van die tweepot-aftreestelsel in September. Meer as 35-miljard Suid-Afrikaanse rand is uit die tweepotstelsel se spaarpot onttrek. Parks sê die laagtepunte sluit in die volgehoue pogings om die inwerkingstelling van Nasionale Gesondheidsversekering en die Wet op Basiese Onderwyswette te verhoed. Parks het meer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *