EFF kan nie beslag op Nkandla lê nie 

Die MK-party-parlementslid Mzwanele Manyi het die EFF-leier Julius Malema se dreigement oor regstappe om die voormalige president Jacob Zuma se Nkandla-komplek te konfiskeer oor onbetaalde regsfooie afgemaak. Die geskil volg op spanning tussen die EFF en MK oor versekeie voormalige EFF-lede wat by MK aangesluit het. Manyi voer aan Zuma se eiendom is onder beskerming van die Ingonyama-trust en daar kan nie daarop beslag gelê word nie: