Wanneer kom die reën?
Die nuutste AMT-weervoospelling is uit en weerkenner Johan van den Berg het die nuutste reën-vooruitskatting. Daar is ongunstige toestande oor die korttermyn, maar die tweede deel van die somer kan beter lyk. Die La Nina weerverskynsel is nou al sowat vyf maande in ‘n neutrale toestand. Van den Berg het meer.