Stemmery verloop effe beter as Woensdag

Kiesers het vandag by die TransNamib-saal in Windhoek begin stem, die enigste stemlokaal in die Khomas-streek wat oop is vir die verlengde verkiesingstydperk, wat tot Saterdag strek. Net vier van Namibië se 14 streke het stemlokale vir hierdie doel beskikbaar. Kiesers het vroegoggend begin rystaan. Tuwilika Shitaleni sê dit was makliker…

En Willem de Wet stem saam…