Kanadese regering sê jammer aan Inuit vir massadmoord op sleehonde
Die regering van Kanada het die Inuit van die noorde van Quebec om verskoning gevra vir die massamoord op sleehonde in die 1950’s en 1960’s, wat gemeenskappe verwoes het deur hulle van die vermoë om te jag en te reis te ontneem. Net meer as 32 miljoen Amerikaanse dollar is as vergoeding betaal. Dit volg op nog ‘n verskoning van die regering in 2019 gevolge van traumatiese federale beleid, insluitend gesinsskeiding en die slag van hulle sleehonde. Die verlies van die honde het gelei tot voedsel en ekonomiese onsekerheid omdat hulle kon nie meer op die land kon uitgaan nie en daar was geen manier om te jag nie.