Brakwater-inwoners moet water berg, daar’s onderbrekings

Die Stad Windhoek het Brakwater-inwoners wat op die Von Bach-Windhoek-pyplyn staatmaak in kennis gestel om voldoende waterberging vir brandbeskerming te verseker, as gevolg van onderbreekte toevoer. Die Stad se Grootmaat Water en Afvalwater afdeling, in samewerking met die Brandveiligheidsafdeling, sal eiendomme inspekteer. Inwoners word versoek om gehoor te gee om brandveiligheidskwessies te vermy. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Lydia Amutenya, woordvoerder van Stad Windhoek, wat uitbrei.