Homofobie is na Afrika gebring

‘n Baanbrekende publikasie “The Namibian House: Building inclusive spaces for LGBT+ persons” is deur die Namibiese Instituut vir Demokrasie bekendgestel. Die boek behandel pre-koloniale Afrika en die effek van kolonialisme op gemeenskappe. Kolonialisme het byvoorbeeld homofobie bevorder, terwyl daar geskiedkundige bewyse is van seksuele en geslagsdiversiteit in Afrika. Kosmos 94.1 Nuus het met gesels met Naita Hishoono, die uitvoerende direkteur van die instituut…