ANC staar krisis van geloofwaardigheid in die gesig

Die president van die ANC sê die party staar ‘n krisis van gesag, geloofwaardigheid en vertroue in die gesig. Hy het gisteraand die OR Tambo-gedenklesing in Ekurhuleni gelewer. Sondag was die 107de herdenking van die verjaardag van die gestorwe voormalige ANC-president, Oliver Tambo, die party se langsdiende president. Ramaphosa sê selfs terwyl die regering van nasionale eenheid steeds vordering maak, is die verkiesingsuitslag ‘n harde les wat die ANC moet erken: