US$600m in kriptogeldeenhede gesteel

Kuberkrakers het sowat 600 miljoen Amerikaanse dollar gesteel in wat blykbaar een van die grootste kripto-geldeenheid-rooftogte is. Die Blockchain-webtuiste werf Poly Network het gesê kuberkrakers het ‘n kwesbaarheid in sy stelsel uitgebuit en duisende gesteel. Poly Network het in ‘n brief op Twitter die diewe aangemoedig om ‘kommunikasie tot stand te bring en die bates terug te gee’. Dit is die grootste hoeveelheid kripto-geldeenheid tot dusver wat gebuit is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *