Gifkos moet ondersoek word 

Rise Mzansi vra strenger toepassing en regulasies na ‘n vlaag voorvalle van vermeende voedselvergiftiging in Gauteng, die Noord-Kaap en Limpopo. Die party vra ‘n multi-dissiplinêre ondersoek, insluitend ‘n hersiening van waar spaza-winkels en kleinhandelaars hulle aankope doen. Woordvoerder Makashule Gana vra gereelde terugvoering om waninligting te voorkom en die publiek te kalmeer: