BRICS moet Afrika-groei bevorder 

President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika is gereed om sy kant te bring om BRICS se ekonomiese potensiaal te ontwikkel. Dié nege lande, Brasilië, Rusland, Indië, China, Suid-Afrika, Egipte, Ethiopië, Iran en die Verenigde Arabiese Emirate maak 27-persent uit van die wêreldwye groei van binnelandse produk en ʼn vyfde van die wêreld se uitvoere. Ramaphosa het die BRICS-sakeforum virtueel toegespreek en lande aangemoedig om deel te wees van Suid-Afrika en die res van die vasteland se groei: