Lusikisiki wapens gevind

Die polisie sê hulle het moontlik die hoëkaliber-vuurwapens gevind wat gebruik is in verlede maand se massamoord in Lusikisiki in die Oos-Kaap waarin 18 mense dood is. Dit sluit drie AK47-gewere en ‘n Mannlicher-jaggeweer in. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat die vuurwapens in Flagstaff by hulle gekry is: