Omgewingsekonomie moet ontwikkel word

Die Omgewings-beleggingsfonds bied ‘n werkswinkel oor omgewingsekonomie en klimaatsverandering aan, wat spesifiek vaardigheidsgapings identifiseer en strategieë ontwikkel om nasionale kapasiteit te verbeter. Omgewingsekonomie word as uiters belangrik beskou omdat die dan bewaring sal aanhits. Die fonds se adjunk-raadsvoorsitter Louise Brown, het die huidige tekortkominge uitgelig.