Inflasie het in September gedaal

Die Namibiese Statistieke-agentskap het die jongste inflasiesyfers bekend gemaak. Die koers vir September het op 3,4 persent ingekom vergeleke met 4,4 persent wat in Augustus aangeteken is en 5,4 persent verlede jaar. Mirjam Shihepo, die skakelbeampte by die agentskap het meer.