NIP sê daar’s te min pataloë

Die Namibiese Instituut vir Patologie het net sowat tien pataloë wat Namibiërs is, is tydens ‘n mediageleentheid bekend gemaak. In Afrika is daar een pataloog per een miljoen mense, volgens die Afrika Pataloë-netwerk. Die instituut se uitvoerende beampte, Kapena Tjombonde, sê daar is ‘n nypende tekort aan hierdie spesialiste, veral plaaslikes. Die instituut probeer wel om dokters se vaardighede op te skerp. Tjombonde het meer.