Kommoditeite: Regerings het geen beheer nie
Namibië se ekonomie het in die tweede kwartaal met 3,5 persent gegroei, maar staar verskeie uitdagings in die gesig. Droogtetoestande sal nog vir ‘n wyle ‘n rol speel en daar word laer vraag verwag in die uraan- en diamantmynsektore. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die Suid-Afrikaanse energiekenner, Chris Yelland, wat kommentaar lewer op die sektore.