DA, VF+ moet deelname aan GNU heroorweeg

AfriForum versoek die DA en Vryheidsfront Plus om hul deelname aan die regering van nasionale eenheid te heroorweeg indien die omstrede BELA-wet sonder veranderings in werking gestel word. Die organisasie beplan versetoptrede en beweer die regering verontagsaam verdere gesprekke oor die aangeleentheid. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, waarsku die wet hou ‘n bedreiging in vir Afrikaanse skole en kan Afrikaanse gemeenskappe negatief raak: