Iran en sy kernwapens kom onder die loep tydens Walz-Vance-debat

Die langverwagte debat tussen die twee vise-presidensiële kandidate Tim Walz vir die Demokrate en JD Vance vir die Republikeine het sowat 90 minute terug afgesluit. CBS News het die debat gereël. Die kwessie van Iran is bespreek maar die vraag aan die twee kandidate het gehandel oor Iran en kernwapens. Donald Trump het tydens sy presidensie, ‘n verdrag met die land, om kernwapens te keer, verlaat. Walz het so geantwoord.

En JD Vance…